Tuesday, August 23, 2005

I ♥ gmail

I love gmail conversations.

Marcel Meyer to me
> So wat is nou die plan? Gaan julle altwee employment pursue of gaan jy
> 'n house-dad wees?
>
gen mag miskien 'n job kry by 'n holt renfrew spa. ek is nog besig om
te verf en om na computer jobs te soek.
vir time being sal ek 'n domestic executive wees.

ek het kafka on the shore klaar gelees nou die dag. wat 'n cool boek!
thanks, dit was van die beste geskenke wat ek nog gekry het, en een
van die beste boeke wat ek nog gelees het. is sy ander stuff ook so?
wat anders sou jy aanbeveel?

Werner Pyke to Marcel
> domestic executive
>
cool!

> kafka on the shore
> is sy ander stuff ook so?
>
ja, sy boeke deal almal dieselfde basic karakters (young male protagonist).
twee van sy boeke feature dieselfde(nameless) hoofkarakter.

> wat anders sou jy aanbeveel?
>
Definitely A Wild Sheep Chase - dit is sy mees enjoyable boek, by far.
Maar as jy iets rerig intense wil he (maar ook baie evil/violent), The
Wind-up Bird Chronicle - sy beste boek.

Just beware, Wind-up Bird Chronicle is 'n BAIE intense boek, BAIE.
Daar is 'n recurring theme in Murakami se boeke (soos die Johnnie
Walker character in Kafka) van evil forces wat in die wereld exist.
Nie eveil like the deveil nie - die evil in sy boeke probeer nooit
mense verlei nie.
Net baie koud, serious evil vir wie mense meer van 'n nuisance is as
enigiets anders.
Die evil in Wind-up Bird laat Johnnie Walker van Kafka soos Oprah lyk.



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?